|
Plant Improvement Act No 53 of 1976
Schedule A: .[Entry deleted by R. 2119 of 24 July 1992] Schedule B: [Entry deleted by R. 2119 of 24 July 1992] Schedule C: [Entry deleted by R. 2119 of 24 July 1992] Schedule D: Declaration relating to
plants and propagating material submitted in respect of a variety Schedule E: [Entry substituted by R. 1287 of 14 June 1985 and deleted by R. 2119 of 24 July 1992] Schedule F: [Entry deleted by R. 2119 of 24 July 1992] Schedule G: Sampling certificate in respect of seed Schedule H: Report of testing,
examination or analysis of seed Schedule I: Sampling certificate in
respect of plants and propagating material other than seed Schedule J: Report of testing,
examination or analysis of plants and propagating material other than seed Schedule K: Application for a certificate in respect of particulars/copy of a document Schedule L: Declaration relating to
plants and propagating material imported for immediate export or purposes
other than cultivation Schedule M: .[Entry inserted by R. 256 of 14 February 1986 and deleted by R. 2119 of 24 July 1992]
Table 1: Fees payable Table 2: Provisions relating to the recognition of varieties Table 3: Particulars relating to varieties to be published Table 4: Provisions relating to seed and seed samples Table 5: Port of entry and addresses for submission of declarations Table 6: Prohibited weed seed Table 7: Prohibited insects Table 8: Varieties in respect of which
certification is required |
Plantverbeteringswet No 53 van 1976
Bylae A: [Inskrywing geskrap deur R. 2119 van 24 Julie 1992] Bylae B: [Inskrywing geskrap deur R. 2119 van 24 Julie 1992] Bylae C: [Inskrywing geskrap deur R. 2119 van 24 Julie 1992] Bylae D: Verklaring
betreffende plante en voortplantingsmateriaal wat ten opsigte van 'n variëteit
ingedien word Bylae E: [Inskrywing vervang deur R. 1287 van 14 Junie 1985 en geskrap deur R. 2119 van 24 Julie 1992] Bylae F: [Inskrywing geskrap deur R. 2119 van 24 Julie 1992] Bylae G: Monsternemingsertifikaat ten opsigte van saad Bylae H: Verslag van
toets, ondersoek of ontleding van saad Bylae I:
Monsternemingsertifikaat ten opsigte van plante en ander
voortplantingsmateriaal as saad Bylae J: Verslag van
toets, ondersoek of ontleding van plante en ander voortplantingsmateriaal
as saad Bylae K: Aansoek om 'n sertifikaat ten opsigte van besonderhede/afskrif van 'n dokument Bylae L: Verklaring
betreffende plante en voortplantingsmateriaal ingevoer vir onmiddellike
uitvoer of vir ander doeleindes as verbouing Bylae M: [Inskrywing ingevoeg deur R. 256 van 14 Februarie 1986 en geskrap deur R. 2119 van 24 Julie 1992]
Tabel 1: Gelde betaalbaar Tabel 2: Bepalings betreffende die erkenning van variëteite Tabel 3: Besonderhede betreffende variëteite wat gepubliseer moet word Tabel 4: Bepalings betreffende saad en saadmonsters Tabel 5: Plekke van binnekoms en adresse vir indiening van verklarings Tabel 6: Verbode onkruidsaad Tabel 7: Verbode insekte Tabel 8: Variëteite ten opsigte waarvan sertifisering vereis word |